WELKOM

  • Weskus Bikers is nie n Bike/Motorfiets Club nie. Dis n assosiasie van Bikers wat bike ry vir die liefde daarvan.
  • Geen Politiek of Vuilspel nie. Jy ry saam of jy bly by die huis.
  • Teerpad en Stofpad rides vir almal.
  • Slegs aanvaarde “Back-Up” voertuie toegelaat op rides.
  • Geen verpligte meetings, kuiers  of rides nie.

Gebore uit n liefde vir Bike ry en die unieke plekke om te verken, wat die Weskus ons bied.


Kom loer gerus gereeld na ons Events Calendar waar ons gereelde Rides en Kuiers gaan adverteer.

SUNSET CRUUUUZES…..!!!!!!!!!

Die gewilde en berugte Sunset Cruuuuzes wat so n paar jaar terug gehou was, begin binnekort weer. Dont be a girl….join ons!!!